Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

315 Gordon's Bay Harbour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

315 Gordon's Bay Harbour is 'n selfsorgwoonstel vir 2 teen die hawe in Gordonsbaai.

Dié dupleks is op die Krystal Beach Hotel-kompleks se derde verdieping en beskik oor 1 kamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea wat na 'n balkon lei.

Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is op die onderste verdieping en toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitarea en die balkon bied 'n lieflike uitsig oor die hawe en omgewing.

Gaste het toegang tot die hotel se swembaddek en eetgeriewe.

Gordonsbaai bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë. Doendinge sluit branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek en die Helderberg-wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 315 Gordon's Bay Harbour sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 315 Gordon's Bay Harbour
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 315 Gordon's Bay Harbour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82f63fbf80d86128537f82b1ca1045edd7e63a5521c09e87cab7a5bc03984144ea53074a9e43a2e2577aee9e321c79247d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Breakwater Lane Harbour's Edge 315 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151447 18.858544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem