Mosselbaai Akkommodasie by 32 Nerina | LekkeSlaap
+7

32 Nerina

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 175 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Nerina is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusreservaat Danabaai, naby Mosselbaai. Die huis is naby die strand, winkelsentrums en restaurante.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n binnebraai-area, gratis WiFi, 'n TV en veilige parkeerplek vir 1 voertuig in. Die waskamer het 'n outomatiese wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit die Tuinroete Nasionale Park, Fransmanshoek-bewarea, Oubaai Gholflandgoed, swem, visvang, skubaduik, voetslaan en seiljag in.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Nerina sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 32 Nerina
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 Nerina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMWJiOThjLWE1YWYtNGJiNC05ZWIzLTY1OWI1ZjZiMWVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 175  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Nerina Road Dana Bay 6509 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.199025256043 22.037945711639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za