32 Ocean Breeze
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R810 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
32 Ocean Breeze is 'n selfsorgwoonstel reg langs Winkelspruit se hoofstrand. Die woonstel se uitgestrekte tuine bied direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die hoofslaapkamer is en suite en ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die slaapkamers het elkeen ingeboude kaste. Die badkamer beskik oor 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Albei slaapkamers en die sitkamer het plafonwaaiers.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die sitkamer lei na 'n groot onderdak-patio. Daar is 'n TV met met Openview in die sitarea. Die kompleks is nie troeteldiervriendelik nie.
Tientalle gemeenskaplike braai-areas, tafels en stoele is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook 'n lekker groot swembad en 'n kinderswembad in 'n afgesonderde, beskutte omgewing. Die hele kompleks is omhein en daar is ook onderdak-parkeerplek, 'n afstandbeheerde hek en 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 47, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 32 Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom