Ceres Akkommodasie by 32 on Faure | LekkeSlaap
+19
+19

32 on Faure

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 32, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

32 on Faure is ’n selfsorg-eenheid in Ceres wat slaapplek bied aan 5 gaste. Dit is sentraal geleë in ’n stil deel van die dorp, naby die Netcare Hospitaal en net 1,6 km van die middedorp af. Met die geriewe en die area waarin dié eenheid is, is dit die ideale plek om die area in en rondom Ceres te verken, of vir ’n sakereis.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ’n enkelbed en maak van die badkamer oorkant die gang gebruik. Dié badkamer is kan ook via die leefarea bereik word. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n buitedeur.

Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, eetgerei, glase, skottelgoedseep, braai-toerusting en meer toegerus.

Die leefarea spog met ’n groot TV en DStv-Premium asook lugversorging. Dit lei na ’n braaikamer waar gaste saam kos kan voorberei ongeag die weersomstandighede.

Die eenheid bied onderdakparkeerplek agter ’n elektriese hek. Hout is vir die braai beskikbaar op aanvraag.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 on Faure sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 32 on Faure
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Faurestraat 32, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 on Faure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 32, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkFYGYkzS6u4A8EpWJ5IH6xk7eYUApO3VfcnHhEt1tkrirBCUU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 5 persone) 9 5 1 5 32 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.361745312932 19.305380076057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za