Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Degrees - South Flat 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 33 Degrees - South Flat 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kristy-lee W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy-lee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay itself was very nice. But the logistics surrounding the issue were bad.

I booked to stay at 33 Degrees - South Flat 2, but the day before my check-in, I was contacted and told that I had been double booked, and that they were going to move me to the Benri B&B, which had a price difference. I was then told that I had to pay the difference for the unit. It was not my fault that I was double booked, yet I got charged extra. I didn't stay where I had booked, with the price range that I could afford.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie.

Ek gaan beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Hallo Gino,

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer ivm ons eenheid en diens. Ons is baie dankbaar vir die goeie verslag en streef werklik daarna om net die beste diens te lewer aan al ons gaste. Julle is so welkom om ons weer te besoek en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Gastehuis-groete en seënwense,

Stella

33 Degrees - South Flat 2
Samukelo M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samukelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great holiday escape destination.

Great getaway for my spouse and I. Safe neighbourhood. Quiet space a walking distance away from the shops, beach and the restaurant at the local hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie gerieflik, naby alles. Eenheid was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was clean and comfortable.

The unit was clean and well appointed. Our host was friendly and helpful. We enjoyed our stay and will definitely book here again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K

Great accommodation, it feels like home.

Best place that I can visit at anytime and the hospitality was exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Thank you for such a great response. So happy to hear that you enjoyed your stay.

33 Degrees - South Flat 2
Devandran N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devandran N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place.

Perfect for a getaway, enjoyed it a lot, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die bespreking en verwante kommunikasie met die webtuiste was uitstekend en so ook die verblyf by Oceanway. Daisy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en van ons verblyf 'n baie goeie herinnering te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne en elke sent die moeite werd!

Pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame personeel en 'n ''laidback"' atmosfeer. Sal weer daar gaan oorbly as ek in die omgewing is. Oceanway kan definitief aanbeveel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Hi Anita
Baie dankie vir jou besoekie aan ons en ook die positiewe terugvoering. Julle moes voete natgemaak het in die swembad.
Bly gesëend
Groete
Daisy

33 Degrees - South Flat 2
Louise B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met tieners

Die akkommodasie het voldoen aan al ons behoeftes.

Verblyf heerlik met 3 slaapkamers elk met eie badkamer. Onderdakbraai-area definitief 'n pluspunt. Kombuis baie goed toegerus. Veilige area met veilige parkering in erf. Daar kan definitief aandag gegee word aan die skoonmaak van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met vriende

Goeie, welversorgde eenheid.

Die plek was goed ingerig vir ons groep van 11 persone. Vriendelike diens en 'n gevoel van welkom hier, laat enige persoon tuis voel. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patsy C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy C
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf en diens.

Ons reis baie, maar hier het ons die mees aangenaamste en vriendelikste diens ontvang. Sal die verblyf ten alle tye aanbeveel. Oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Baie dankie, Patsy. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

33 Degrees - South Flat 2
Yoland N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N

Awesome place.

So worth every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Thank you for your stunning review, we appreciate it!

33 Degrees - South Flat 2
Drikus L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Die mees hulpvaardigste mense ooit. Ek het my kamera daar verloor en hulle het uit hul pad gegaan om my te help om dit terug te kry deur orals advertensies te plaas en ek het my kamera gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer

Hi Drikus,
Every day we hand the business and each guest over to God for his blessing and protection.
We give him the glory and thanks giving for hearing.

33 Degrees - South Flat 2
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthurstraat 1, Ingang in Pearce-singel, Gonubie, oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56381d7f8a093773a458ef1be573c871be52912d3a4f586f179e154627dd6b0da1dfd870e74c7de3503f7a30cc8dae3edcdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 C / O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, East London 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940332 28.032153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem