Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Longifolia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 33 Longifolia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Besigheidsreis

Vriendelik, veiligheid, uitstekende waarde vir geld.

Was in area toe die storm Stellenbosch getref het, het veilig gevoel. Eienaar het ons voertuig se veiligheid in ag geneem met die storm om nie skade te maak. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. En weereens dankie vir julle hulp. Dit was nogal 'n ervaring wat ons gedeel het.
Ek sien uit na 'n volgende kuier.

Groete
André

33 Longifolia
Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en lekker oorgeslaap!

Baie netjies, skoon en pragtige plek! Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal beslis weer van diens gebruik maak en vriende daarvan vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie Mariette. Jy was 'n ideale gas en ek sien uit daarna dat jy volgende keer bietjie langer gaan kuier.

Groete

André

33 Longifolia
Chris K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A visit from the owl outside our window was an added bonus.

Exactly what we needed before a surgery. Peaceful and calm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Longifolia se terugvoer

Thank you, Chris. It was nice having you. I trust the surgery was successful. Enjoy your trip to Namibia.
Regards,
Andre

33 Longifolia
Susan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Alles was perfek, netjies en gerieflik. Baie goeie ligging in 'n rustige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Longifolia se terugvoer

Hi Susan,
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer dit opreg. Onthou om gerus weer vir ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
André

33 Longifolia
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b282d6f7c8ddd434731cb808b491a021bb2170775a02453d5f06767739baa8671220cab30d5dbc2bb3378fac5d739dc2464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 33 Longifolia Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9666748 18.8563321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem