33 Pendeen Cres
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Pendeen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Plettenbergbaai, bied 33 Pendeen Crescent selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n eetkamertafel met 4 sitplekke is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Robberg 5-strand 2.1 km weg, en Signal Hill-uitkykpunt is 2.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Pendeen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Pendeen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang