3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid is 'n ruim huis vir 8 gaste in Marlothpark.

Die dubbelverdiepinghuis is omring deur bosveld en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging of plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 koninggrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Linne word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Rook is verbode in die huis.

Die leefarea lei na 'n gemeubileerde stoep wat oor die plonspoel en boma uitkyk. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende beheer. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik is nie.

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid is stapafstand vanaf die Krugerwildtuin en is net 18 km van die Krokodilbrughek af. Marlothpark het 'n gemeenskaplike swembad waarvan gaste gerus gebruik kan maak en hulle sal wild en 'n hele klomp voëlspesies kan raaksien. Gaste kan ook die Bushveld Atlantis Waterpark en verskeie restaurante besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by 3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3433 On Klipspringer Selfsorgeenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false