Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2024 tot 31 Dec 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2024 tot 31 Dec 2024.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dele van die huis word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Elke slaapkamer het lugversorging en plafonwaaiers.
Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Uitstaande fooie is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n bykomende koste beskikbaar en is nie by die prys ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3433 Klipspringer Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang