35 @lantic Terraces

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

35 @lantic Terraces is 'n selfsorgwoonstel op die agtste verdieping van die @lantic Terraces-kompleks in Table View. Hierdie woonstel bied ongelooflike uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die see. Die kompleks is naby restaurante, kroeë, koffiewinkels en 'n MyCiTi-bushalte wat jou 25 km ver na die middestad sal neem.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed, ingeboude kaste en dit lei na die balkon. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer bied net 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het glas-skuifdeure wat lei na 'n balkon met uitsigte.

Daar is parkeerplek in die kompleks, asook 'n motorhuis. Die @lantic Terraces-kompleks het outomatiese hekke, 'n lieflike gemeenskaplike swembad en 'n muntwassery. Die kompleks word beveilig deur kameras by die hek en gewapende reaksie.

Slaapplek

'n Bespreking by 35 @lantic Terraces sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 35 @lantic Terraces gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false