35 Menlo Gate
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenzie-straat 468, Menlopark, Pretotia, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
35 Menlo Gate is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Menlopark, Pretoria. Dit kan is ideaal vir toeriste of sakereisigers aangesien dit oorkant 'n winkelsentrum is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby gewilde koffiewinkels, talle restaurante en winkels geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by 35 Menlo Gate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Maande gelys 4
Ligging
- Mackenzie-straat 468, Menlopark, Pretotia, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Menlopark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenzie-straat 468, Menlopark, Pretotia, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom