LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 35 Umkobi Lodge | LekkeSlaap
+30

35 Umkobi Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer-rylaan, Eenheid 35 Umkobi Lodge, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

35 Umkobi Lodge is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghouthuis in die luukse en veilige Umkobi Lodge-kompleks in Southbroom. Die huis is op die oewer van 'n riviermonding in die eko-landgoed en bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV met 'n DVD-speler - ideaal vir kinders.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, ketel, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n 8 sitplek-tafel met stoele. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met DStv (Premium).

Die leefarea lei na 'n groot balkon met buitemeubels, 'n ketelbraaier en pragtige uitsigte. 'n Onderdakparkeerplek is langs die huis beskikbaar en daar is 'n besoekersparkeerplek verder aan in die inrypad.

Die kompleks bied veilige toegang met afstandbeheer, asook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n privaat jetty is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 Umkobi Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 35 Umkobi Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strandmeer-rylaan, Eenheid 35 Umkobi Lodge, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 35 Umkobi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer-rylaan, Eenheid 35 Umkobi Lodge, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA6nRrBdIDOCtv6Cag5dPkMsNjU0ImpBdsG1sDr7fRCgZTRSbYu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Lagoon Drive Unit 35 Umkobi Lodge 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.932241706816 30.308716446161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!