LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 36 Harbour View Heights | LekkeSlaap
+10

36 Harbour View Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 795 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

36 Harbour View Heights bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n stylvolle woonstel in Durban se Point Waterfront.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die woonstel. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike stel rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Die gebou het 24 uur-sekuriteit en gaste het toegang tot 2 veilige onderdak-parkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by 36 Harbour View Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 36 Harbour View Heights
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Timeball-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 36 Harbour View Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda35abefe88033e9bb8afcd151cd335896ab8372b58d1254318466d8c4d68d3762d8f85342996c1edd0a8299e2809c48b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Timeball Boulevard Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.872236 31.049533
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem