LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 36 On Boom B & B | LekkeSlaap
+33

36 On Boom B & B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 36 On Boom B & B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karel P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel P
Saam met vriende

Modern and very nice apartments.

Apartments new and very cozy. Well equipped. In the garden is a clear pool. Breakfast was good and plentiful. Owner very nice. She advised us to choose a restaurant for dinner. She was helpful.

36 On Boom B & B's terugvoer

Dear Karel,
Thank you for your wonderful review. It was great meeting you all and hope you had a wonderful time in South Africa. Keep well and hope to see you again in your travels.
Kind Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Jabu M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bravo.

I enjoyed staying at 36 On Boom B & B. The location is so tranquillising, you feel so relaxed and the breeze and the melodies from the birds, not forgetting the mountain view. I can carry on and on about the cleanliness of the room. Yes I will definitely recommend 36 On Boom B & B for a stay.

36 On Boom B & B's terugvoer

Dear Jabu,
Thank you so much for your great review. It was a great pleasure having you at B&B and hope to see you again.
Have a wonderful Christmas and may 2020 be a great year for you and your family.
Regards,
Kathy

36 On Boom B & B
Judith M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kathy is 'n baie goeie gasvrou en probeer alles so maklik en gerieflik moontlik maak.

36 On Boom B & B's terugvoer

Dear Judith,
Thank you for your positive review! I really appreciate it. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Kathy

36 On Boom B & B
Tina M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and home from home.

Our host was there to meet us and showed us around and explained everything. Room was clean, tidy and comfortable. Lovely breakfast. Thank you.

Igna L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L
Enkelreisiger

Veilig, gemaklik en gerieflik, alles wat mens benodig om gerieflik te oornag.

Kathy was baie vriendelik en behulpsaam en haar ontbyt heerlik. Die akkommodasie is skoon en netjies en goed geleë in Zastron, tussen Oos-Kaap en Gauteng. Ek het heerlik geslaap en sal weer daar oornag op volgende reise.

36 On Boom B & B's terugvoer

Beste Igna,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Groete,
Kathy

36 On Boom B & B
Eric V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Gesin met klein kinders

Hospitable, comfortable.

Hospitable, great conversation and service.

36 On Boom B & B's terugvoer

Thank you for your review.

36 On Boom B & B
Gerrit O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hennie Smit was baie gasvry en behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel.

Die kamer was netjies en en goed gemeubeleer.

Vanessa W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good but we thought over priced.

We paid more for this accommodation than we paid either in Bloemfontein or Clarens both of which were more comfortable and far better equipped than 36 on Boom. The hand wash basin was the smallest I have ever seen and one had to wash one's cup or glass in it. Hennie the host was charming and helpful.

36 On Boom B & B's terugvoer

Thank you for your review. As the new owners we immediately replaced the hand basin with a standard size basin.

Kind Regards
Kathy

36 On Boom B & B
Magda P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, stil, gerieflike en rustige verblyf, heerlike ontbyt, aangename geselskap met eienaar.

Sien sterre.

Paul J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Gaste voel welkom en diens is puik.

Heidi F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Aangenaam, vriendelik, kos lekker.

Die dorp het opgradering nodig, maar die B&B is goed geleë, kamers is baie gerieflik, personeel is vriendelik, dis veilig en daar is goeie parkering beskikbaar. Vir die winter is daar lekker lugversorging, maar miskien kan die eienaar oorweeg om 'n warm elektriese kombers by te voeg. Zastron is regtig koud, maar stil.

Tom L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding atmosphere!!!

Best quality of everything. Owner was the best host!! Food was outstanding.

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MzEwNjMxLTU4NWUtNDcxYi1iMTFkLTA4NDVlNzgwMDkzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 36 Boom Street Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.301610744105 27.077383081306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!