Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3646 on Adelene

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3646 on Adelene is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek naby die hoofstrand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke.

Daar is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel, rusbank, lessenaar, yskassie en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3646 on Adelene
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abigail Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3646 on Adelene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328889b7a6c6d756783e610320bffb4d44293ad9fe3c3597ebdf49096c5d5505e6bafe0b3ab087aaa876a56d479f4712d9ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 25 Adelene road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360715255871 18.899363417791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem