365 Sunsets
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordhoek, Kaapstad bied. Die eiendom het 'n pragtige, panoramiese see-uitsig.
Verblyf by 365 Sunsets beskik oor 2 luukse ateljeewoonstelle. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en gaste kan tussen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 ekstra lang enkelbeddens kies. Daar is ook 'n leefarea, en suite-badkamer met 'n stort, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n etenstafel met stoele in elke woonstel.
Elke woonstel het WiFi, 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat stoep met ketelbraaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel.
365 Sunsets is ideaal geleë naby restaurante en dis 2 km vanaf Longbeach Mall, 5 km vanaf Noordhoek en Long Beach en sowat 44,3 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 4
Ligging
- Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
- Gaste dink 365 Sunsets het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gondolier-singel 5, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12