Somerset-Wes Akkommodasie by 37 Bridgewater Road | LekkeSlaap
+15

37 Bridgewater Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgewaterstraat 37, Bridgebank, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

37 Bridgewater Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 smaakvol versierde grondverdieping-woonstelle op ’n residensiële perseel in Bridgebank, Somerset-Wes. Die perseel is naby die pragtige strande van Strand en Gordonsbaai.

Elke woonstel het ’n kombuis wat goed toegerus is, ’n badkamer en sitarea met ’n TV. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en onderdakbinnehof met braaigeriewe, ’n foosball-tafel, boeke en bordspeletjies te gebruik. Daar is ook 4 vriendelike honde en 2 tieners op die perseel.

Gaste kan die wynplase in Somerset-Wes besoek, asook die Cheetah Outreach en Somerset Mall, almal slegs 5 km van die perseel af. MediClinic Vergelegen is slegs 1,1 km weg. Gaste kan ook Pringlebaai, Bettysbaai en die pikkewyne by Stony Point Natuurreservaat verken, of die walvisroete in Hermaus se rigting.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bridgewaterstraat 37, Bridgebank, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgewaterstraat 37, Bridgebank, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT8zrE2z4Ud74XTaKSmdlKz8UMiGPLdVYGakXyeMLxz6LL2RsIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 37 Bridgewater Street Bridgebank 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -34.09219 18.84929
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za