Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 Skerry Vore

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 37 Skerry Vore
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alwyn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn M
Besigheidsreis

Aangenaam.

Baie lekker ruim vakansiewoning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada R
Gesin met tieners

Veilig, gerieflik en stil.

Dit is 'n heerlike rustige omgewing. Die huis bied alles wat jy nodig het. The host was uiters behulpsaam met alles en het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

37 Skerry Vore se terugvoer

Was heerlik om jou in Plett te hê! Baie dankie.

37 Skerry Vore
Johann V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Lekker kuierplek.

Lekker kuierplek met twee verskillende kuierplekke, een bo met braaigeriewe en TV, stort en toilet en dan die onderste gedeelte met ook 'n sitkamer en braaigeriewe en dan natuurlik die slaapvertrekke, vier slaapkamers met twee badkamers onder asook 'n goed toegeruste kombuis met alles wat nodig is. Skottelgoedwasser, wasmasjien en die beste van alles, 'n droogmasjien. Toesluitmotorhuis vir twee motors ook ingesluit. Negatiewe kommentaar: die man langsaan wat sy lawaaierige pomp wat besproeiing veskaf, gestel het om 5 uur die oggend te begin en tot 7uur toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

37 Skerry Vore se terugvoer

Hi Johann,
Ons is baie bly julle het die tydjie in Plett geniet.
Hoop om julle gou weer as gas te ontvang.
Die druk pomp klagte is hanteer en uitgesorteer met die bure.

37 Skerry Vore
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skerry Vore-straat 37, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f21a050e99d4f4484b73a0c658efb3ddeb91828e7145e6d55c29d2d17ab21413f7ae57df4cd384891340690371e8b360ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 37 Skerry Vore Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.083909922825 23.365277945995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem