3766 Erdvark

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3766 Erdvark is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, 'n 3000-hektaar wildreservaat en vakansieoord op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde afsaalplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mozambique reis, en bied 'n geleentheid om die Groot 5 te sien.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Albei badkamers het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatoondjie, tweeplaat-gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is plafonwaaiers regdeur die eenheid. 'n Braaiarea en 'n tafel met sitplek vir 6 is buite beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 3766 Erdvark sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3766 Erdvark gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false