38 @ Bains
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
38 @ Bains is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel op die tweede verdieping in die A-blokkompleks by Bains Game Lodge in Bloemfontein. Dit bied maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, stoel, hangkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, vrieskas, broodrooster, ketel, tweeplaatstoof en basiese eetgerei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n klein balkon.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 38 @ Bains het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Spitskop Small Holdings Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat