38 @ Nivica
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R825 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
38 @ Nivica is 'n selfsorgwoonstel in Langebaan met maklike toegang tot die strand en wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ekstra slaapplek vir 1 kind, indien vooraf gereël.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die leefarea het 'n TV met Netflix en die glasdeur lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Verder het gaste toegang tot gratis WiFi (al is die krag af), veilige parkeerplek agter 'n hek en 'n gemeenskaplike swembad. Die eiendom is ook naby Laguna Mall en Club Mykonos. Daar is ook 'n wassery op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 @ Nivica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap