38 Main Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

38 Main Road is in die klein dorpie Struisbaai, 2 ure vanaf Kaapstad, geleë. Hierdie gastehuis is 300 m van die hoofswemstrand, winkels en restaurante af.

Daar is slaapplek vir tot 11 gaste in die hoofhuis en kothuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, en dié twee kamers deel 'n badkamer wat met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte stort ingerig is.

Die hoofhuis se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saam te bring. Daar is ook 'n oopplan-eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 12 gaste het. Die groot agterplaas is toegebou met 'n ingeboude braai.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Slaapplek

'n Bespreking by 38 Main Road sluit in:

6 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 38 Main Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za