Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 Schoeman St - De Rust

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 28, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

38 Schoeman Street bied selfsorgverblyf in die dorpie, De Rust, en dien as 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat deur dié dorp reis.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes, 2 kinders en 2 babas, en beskik oor 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die eerste en tweede slaapkamers het plek vir 'n kot. Die derde slaapkamer het weer 2 beddens wat slegs vir kinders geskik is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en ander toebehore toegerus. Daar is 'n oopplan-eetarea met 'n etenstafel en sitplek, asook 'n sitarea met rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep wat buitemeubels en 'n ingeboude braai, asook 'n uitsig oor die swembad en tuin bied.

Boonop is die vakansiehuis ten volle omhein en het veilige parkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

De Rust skuil aan die voet van die Swartberg en is by die wêreldbekende Meiringspoortwaterval se ingang. Die dorpie is propvol winkels waar jy aandenkings kan koop, asook 'n rits restaurante. Gaste kan prentjiemooi stappies in en om die dorpie geniet of daguitstappies na verskeie besienswaardighede soos die Kangogrotte, Buffelsdrift en die Cango Wildlife Ranch wat 62 en 65 km ver is. Gaste kan ook fietse huur om die omgewing mee te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Schoeman St - De Rust sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 38 Schoeman St - De Rust
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 127

Jaar gelys 7

Ligging

  • Schoemanstraat 28, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 Schoeman St - De Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 28, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ed7cc5914897058715adff5015c531a7d6af5d68770c012399538a2c0108d43c9b69a69cddee9a27ddb34b45ff070fa037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
16 5 1 5 38 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4902584 22.5310627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem