Noorsekloof Akkommodasie by 38 Silvertree | LekkeSlaap
+16
+16

38 Silvertree

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silvertree-weg 38, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

38 Silvertree is in Jeffreysbaai geleë en bied gehalte Desember-vakansieverblyf vir 'n groot gesin. Dit is naby die strand, winkels, restaurante en 'n rits doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeirewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het heelwat sitplek en sluit in 2 enkelbeddens vir 2 kinders en 'n TV met DStv.

Daar is 'n buite-braai met 'n groot swembad en lieflike tuin.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Silvertree-weg 38, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silvertree-weg 38, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjyMY9CSHP2bRB4jEzCU4MFu8NaiYlyxy0o6DFVPWfN3NE8rc2Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 38 Silvertree Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-20:00 11:00 -34.029135596602 24.911250006516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za