Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

380 Breede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 380 Breede
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizma D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Gesin met tieners

Vyf sterre.

Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Die eienaars was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die eenheid was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die ligging is perfek. Naby die hospitaal, winkels en restaurante. Ons sal met graagte weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie baie dankie Elizma.

380 Breede
Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Rustig, eienaar was buigbaar met versoeke.

Waarde vir geld. Sentraal naby Waterkloof skool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Dankie Adri

380 Breede
Anita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Puik gastehuis en mense.

Gerieflike en netjiese gastehuis. Hulle het uit hulle pad gegaan om te help en seker gemaak alles is reg en vriendelik. Plek is netjies en skoon en sal verseker weer daar gaan bly! Veilig en stil. Alles wat mens nodig het vir 'n lang verblyf. Naby Sol-Tech. En 4.5 km van Pta Oos hospitaal. Privaat stoep met braaier. Veilige onderdak parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Anita, julle was net so goeie gaste gewees.

380 Breede
Quinton M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld. Baie naby aan Kloof Mediclinic. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Quinton.

380 Breede
Phillip K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K
Besigheidsreis

Skoon, rustig, vriendelik. Lekker naby Mall.

Ek en my 2 assistente het baie lekker gebly. Ons was gelukkig om die stilte te waardeer, en ook die netheid, en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Phillip

380 Breede
Tersia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly!

Die verblyf is baie skoon en netjies en gerieflik. Die eienaar is verskriklik vriendelik en respekteer jou privaatheid. Dit is baie sentraal en maklik om te bereik. Ek sou graag WiFi wou gehad het om te kon werk. Miskien 'n muurprop naby die spieël en dalk 'n "multiplug" by die ontbyt hoekie om alles te laai voor loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Tersia, vir jou vriendelike terugvoering.
Daar is WiFi, 'n extension cord, en 'n multi-plug beskikbaar in die woonstel. Ons sal in vervolg seker maak die gaste is bewus van al die bogenoemde punte.

380 Breede
Mandy P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P

Was baie mooi en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het tydens my eggenote se tyd in die hospitaal.

Baie goeie verblyf. Alles is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Phillip

380 Breede
Maryke S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Die eenheid was baie netjies en die buurt stil en rustig. Ons gasvrou was uitstekend! Ons gaan beslis weer gebruik maak van die geriewe. Het die oornag baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Marijke.

380 Breede
Adriaan W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan W
Gesin met tieners

Sal beslis aanbeveel.

Verblyf was aangenaam. Gasvryheid was uitstekend. Ons brakkies was welkom en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Dankie Adriaan

380 Breede
Zandi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi S
Gesin met klein kinders

Felt like home away from home.

The host was amazing, very warm and welcoming. On days when you want to stay in and not go sightseeing, the private outdoor space is very convenient as it enables the children to play outside freely. The premises were clean, spacious, and safe, and there was secure parking for our car. The premises are at a convenient distance from the shops; there's Castle Gate Shopping Centre nearby, and the R21 highway to O.R. Thambo International Airport is also conveniently nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Thank you for that wonderful review, Zandi.

380 Breede
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie skoon en stil.

Baie lekker. Oulike plekkie en tot melk, koffie, suiker en koekkies gekry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Nicolene

380 Breede
Carel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Was 'n wonderlike plek. Het die verblyf vreeslik geniet en sal beslis aanbeveel.

Was 'n heerlike tyd. Wonderlike plek, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Carel.

380 Breede
Maryke H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Gesin met tieners

Tegemoetkomend, vriendelik en behulpsaam.

Verblyf was absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Maryke.

380 Breede
Nico S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Waarde vir geld verblyf. Skoon en netjies. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Nico.

380 Breede
Mariet J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet J
Gesin met tieners

380 Breede, ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Vriendelike ontvangs, Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host.

The place is nice and cozy, big and spacious. There is undercover parking in a safe area. The hosts are very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie, Rene

380 Breede
Francois K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie vriendelik ontvang en sal weer daar oorbly. Alles was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Francois

380 Breede
Lydia F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia F
Gesin met tieners

Baie gerieflike en rustige omgewing met als wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou.

Baie gerieflike geleë vir besigheid in Pretoria in 'n stil rustige omgewing. Die gastehuis het als wat jy nodig het met 'n behulpsame, vriendelike gasvrou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Lydia

380 Breede
Ulrich B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis met vriendelike diens.

Ons was vriendelik gegroet. Die kamer en die geheel van die woonstel was baie skoon en baie netjies. Ons kon lekker koffie drink (wat voorsien was) op die stoep. Die buurt is ook veilig met geen geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

380 Breede se terugvoer

Baie dankie Ulrich

380 Breede
Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8bc63eff40a640b04911f5dc86dd1475ebd202622f44de788911d1dd86b09bd312a7e761ef03d979583a3463aace5d112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 380 Breede Street Erasmuskloof ext 4 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.819274557802 28.259315066865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem