39 on Japie Theron

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

39 on Japie Theron bied gehalteverblyf aan paartjies of mense wat alleen reis in Witrivier. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV in die kamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Witrivier is in die hartjie van die laeveld en baie naby die Krugerwildtuin, die dorpies van Kaapsehoop, Hazyview, Pelgrimsrust, Sabie en Graskop. Kunstenaars stal gereeld in die bekende Casterbridge Centre uit.

Slaapplek

'n Bespreking by 39 on Japie Theron sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 39 On Japie Theron gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R360 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false