Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3rd Street Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Daar is 2 katte op die perseel wat soms die kothuis besoek; daar is wel skerms voor al die vensters.
Ouers met kinders moet asb. daarop let dat die swembad op die perseel nie omhein of bedek is nie. Die swembad is nie vir gaste se gebruik nie.

Rook word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARwDrVDD3cMtB6keknLtKe9kSfLczJOD77dFUsVoZvIrRT7M8cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 35A 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763033532148 28.249638493219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem