2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35A 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
3rd Street Cottage is in die luukse woonbuurt Menlopark in Pretoria geleë. Die kothuis is in die agtertuin van die hoofhuis geleë met sy eie veilige parkeerplek en binnehof met braaigeriewe.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, induksiestoof, 'n pot en pan, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n klein skottelgoedwasser en wasmasjien wat gaste kan gebruik. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is Wi-Fi en Netflix. Indien gaste hul eie DStv-intekening wil koppel, kan hulle dit met die Apple TV-boks doen. Tydskrifte en boeke is beskikbaar, en sonkrag word voorsien in geval van beurtkrag.
Ongelukkig is die swembad nie beskikbaar vir gaste om te gebruik nie en neem asseblief kennis dat dit nie enige omheining of bedekking het nie en nie ideaal is vir kinders sonder volwasse toesig nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 35A 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 3rd Street Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35A 3rd Street, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang