Strand Akkommodasie by 4 Lantra | LekkeSlaap
+12

4 Lantra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

4 Lantra is net 100 m van die strand af geleë in die prentjiemooi kusdorpie Strand, Kaapstad. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die leefarea is ingerig met 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n eetarea en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, koffiemasjien, prutpot, eetgerei, breekware en 'n strykyster en strykplank.

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid beskik ook oor 'n haardroër en 'n toesluitkluis in die hoofslaapkamer.

Die slaapkamer bied toegang tot 'n balkon met 'n Weber en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eiendom is 1 km vanaf die Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Voëlreservaat, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Plaasmark geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Lantra sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Thompsonstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZcYjvPrDYasTbkKf9yspmwOrpZEIwlYCTQSZb7TfkeOCKcaEcW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 1 Thompson Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.103052301164 18.817062856484
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za