Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 The Corals

Selfsorg
4 At the Corals
Vanaf
Vanaf R7 500
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n bad. Sekere kamers lei na ’n balkon wat ’n uitsig oor die tuin en die omliggende area het. Die oopplan-kombuis het ’n induksie-stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met sitplek vir 8, asook ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Die sitarea het lekker sitplek, ’n TV met satelliet-kanale en lei na ’n stoep met ’n uitsig oor die plonspoel en die tuin. Let asb. dat die swembad nie ’n net oor het nie. Rook in die huis is verbode.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die plonspoel het nie ’n swembadnet nie.
Rook in die eenheid is verbode maar word wel buite toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel, The Corals 4, Port Zimbali, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945c6a29a9509c8bb2ed0f3045cb0819d42278ba274b3019967e20c2cf9c0cfad51eb969ca416c49270ae8c7fe48fb849a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) Coral Close The Corals 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.546634673037 31.190489271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem