4 Van Pletten
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 8, Van Pletten 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4 Van Pletten is 'n gerieflike selfsorgwoonstel is die veilige Van Pletten-kompleks in Plettenbergbaai naby Hobie Beach en Central Beach, asook verskeie winkels en restaurante.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n gastetoilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamers en badkamers is op die boonste verdieping. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet, en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis, eetarea, leefarea en gastetoilet is op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus vir selfsorg, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër, en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met volle DStv en beperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en Weberbraaigeriewe. Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Die Van Pletten-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en het afstandbeheerde hekke.
Slaapplek
’n Bespreking by 4 Van Pletten sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 24
Jaar gelys 5
Ligging
- Plettenbergstraat 8, Van Pletten 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Van Pletten het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 8, Van Pletten 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom