LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 40 Montage Village | LekkeSlaap
+22

40 Montage Village

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 40 Montage Village
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tessa B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Wonderful friendly reception from our hostess.

Good family memories.

Eddie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D
Gesin met tieners

Van die beste.

Cathy was a great host, friendly and always willing to assist, even after our stay she assist with baggage left behind. Fantastic service. Thank you.

Jade R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade R
Saam met vriende

A beautiful spacious, but cosy house.

We had an amazing time at 40 Montage Village. The house is spacious, cosy with a fire place, has a fully equipped kitchen with everything you need and a beautiful garden. A great place to be in winter and summer!

Rudiger F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger F
Saam met vriende

Absolutely great place.

Family and friends had an awesome time, place was clean, host friendly, location was great, super safe, we will definitely recommend to friends and hope to be back next year.

Johan W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Gesin met klein kinders

Hierdie is 'n baie mooi en gerieflike plek en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker hier gebly. Die plek is perfek geleë in 'n sekuriteits kompleks. Die feit dat dit aan 'n baie mooi park grens was 'n bonus. Ons het 3 kleinkinders 2 tot 10 by ons gehad en hulle het die groot speelruimte baie geniet. Die goot onthaalstoep met braal was baie lekker. Die plek is baie netjies en gerieflik. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dit is goeie waarde vir geld.

Nicolette H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer gaan kuier.

'n Lieflike en baie netjiese plek met lekker beddegoed, vars handdoeke en al die toebehore wat jy nodig het. Selfs 'n haardroër. Die kaggel was heerlik en die vloei van binne na buite het die kinders lekker vermaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We will certainly visit again.

Such a lovely neat clean place with nice bedding, fresh towels and all the equipment we needed. Even a hairdryer. The fireplace was amazing, and the indoor-outdoor flow kept the children entertained.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik en so rustig en ontspanne. Die huis en tuin was mooi en netjies en ons het bederf gevoel.

Manie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V
Saam met vriende

Netjiese verblyf met volledige geriewe.

Die verblyf was van hoë gehalte. Netjies met 'n heerlike stoep en tafel buite. Die gras loop uit op die voëlreservaat, en die ruimte is heerlik. Daar is volledige geriewe, genoeg borde, messe, vurke, ens. Die verkeer is hoorbaar wanneer mens op die stoep kuier, maar nie te steurend nie. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel.

Shaun M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M
Gesin met tieners

Lovely neat and well equipped home.

Tranquil home set next to a pond with beautiful bird life. One can still unfortunately hear some traffic on the N2 when it is quiet out.

Sue S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

We took friends to the Garden Route Bike Park for the weekend and stayed at 40 Montage Village.

The 2 families stayed really really comfortably in the house. The house is equipped with everything you need and lives very easily.

Peter D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met tieners

All bedrooms surround a modern spacious high ceiling living room ideal for socialising with all conviences close on hand.

The house was clean, modern and suitable for indoor and outside living. The layout made the most of the beautiful natural park full of birdlife that surrounds the private north-west side of the property. We found it to be ideal it all types of winter weather. Our family of eight at no time felt cramped or without privacy. The hostess made us feel very welcome and we had the impression that if there was any need she would be on hand should any problems arise. We had a perfect holiday.

Marietta B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta B
Saam met vriende

Pragtig, gerieflik en baie skoon. Heerlike kuierstoep met 'n mooi tuin en gevoel van ruimte. Alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou.

Dis 'n heerlike, ruim leefhuis met alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou. Die stoep en pragtige tuin skep 'n rustige atmosfeer. Alles was baie skoon en netjies en 'n mens kan sien dit word goed in stand gehou. Die enigste nadeel is die geraas van die verkeer op die N2.

Melissa M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en gerieflik.

Dit was 'n heerlike blyplek en het gevoel soos 'n huis weg van die huis met al die geriewe wat mens nodig het. Heerlike, ontspanne atmosfeer; net wat mens nodig het vir vakansie.

Melanie O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O
Gesin met klein kinders

Alles baie gemaklik. Huis weg van huis.

Rustige atmosfeer en niks kort nie.

Anita V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet!

Alles was baie lekker!

Avril D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril D

A luxurious, neat, beautiful home with every convenience for our comfort and relaxation.

A beautiful, spacious, neat home with a stunning, well manicured garden running off the entertainment area. Fitted with every convenience required and more. Warm, cosy and filled with character and comfort.

Karin W - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation

Great in all aspects.

Janice P - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P
Gesin met klein kinders

Well appointed house situated in a lovely complex.

Excellent accommodation, well fitted and very clean and comfortable. Situated close to all Garden Route amenities.

Enayet M - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enayet M
Gesin met tieners

Wonderful, peaceful, and centrally situated

We loved our stay at 40 Montage Village, but wished there was a swimming pool, which would have made the a perfect holiday destination.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Montage Village, Wagtailstraat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NWQwY2IyLWU2YjEtNDQzNS04ZTYwLWVkMzVhOGM5YzgwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 40 Montage Village Wagtail Street 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.011759746151 22.792103290558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!