40 on Main Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

40 on Main Self-catering is in Sandbaai se hoofstraat geleë en is slegs 2 km vanaf Sandbaai se strand. Daar is 2 aparte eenhede op die eienaars se perseel.

Die verblyf het slaapplek vir 7 gaste. Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 oopplan-slaapkamerareas, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuisie en -eetarea. Die eerste kamerarea het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n sitarea met 'n enkelslaapbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaatstoof en broodrooster.

Parkeerplek word voorsien. Die eiendom is 1,9 km vanaf die Whale Coast Mall en 7,5 km vanaf Hermanus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 40 On Main Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false