Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Main Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 41 resensies vir 40 on Main Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Joey V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons as pensioenarisse was dit bekostigbaar en die gasvrou was vriendelik.

Ja. Dit is 'n rustige omgewing en dit het voldoen aan ons behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging naby see en baie naby ook aan die Mall.

Baie lekker gebly! Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die resensie

Groete

40 on Main Self-catering
Renate K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir as jy familie in Sanbaai het en jy gerieflike slaapplek nodig het.

Daar is alles wat mens nodig het en ons gasvrou was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie

40 on Main Self-catering
Nicole B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met vriende

Relaxing home away from home.

Our stay was really nice and very comfortable. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie Nicole Braaf

40 on Main Self-catering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation good, host bad.

Upon arrival, we received a very inhospitable greeting. The host did not engage much, and when we asked certain questions pertinent to the accommodation, such as 'Are all the remotes here for the TV? Is this/that working?', she responded by asking, 'Why would you ask those questions? Check for yourselves.' Further interactions for the rest of the weekend were the same - we reported that the microwave was not working, and although she came to sort it out, she was short, abrupt, and unapologetic about the inconvenience. The accommodation was good, but severely tainted by the host's poor people skills.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

I am used to polite guest and was surprised with her attitude . Everything started when i ask for the breakage deposit , what she knew about , because it is on Lekkeslaap website and i reminded her about it to be paid when checkin in. Now she is checking this check that , walk pass the TV with the remote on the table under TV . Shouting " where is the remote where is the remote, by then i was fedup with her attitude trying to impress the boyfriend visiting from Gauteng or where ever, she picked him up from the airport for the weekend.

The next morning she complain the microwave do not work , again nothing wrong with it , it is on the fridge and was moved half off the fridge and with the door now not level no contact and not working, put level , no problem working.

When they checked out she wanted me to check the unit to get her deposit back, i walked in , they still busy making and having breakfast. Obvious i said i will come back , 5min later she called me again to come check the unit .

No thank you i hope i never get people like that again.

She left the unit in a terrible state and mess and as i said the furniture all standing skew, the stacker beds half off from each other , they had the doublebed to sleep on , not having the decency to atleast move the beds and furniture back how it was , now everybody can see what happenned in that unit.

She was also very loud and not keeping her voice down , having guests both sides.

40 on Main Self-catering
Carolyn A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Thank you Carolyn.

40 on Main Self-catering
Francien A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francien A

Soos gewoonlik baie lekker.

Gerieflik, sentraal en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Hello julle, baie dankie vir jul vriendelikheid en alles.

40 on Main Self-catering
Hester E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie

40 on Main Self-catering
Lize-ann V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is daar wat mens nodig het.

Ligging is goed en prys ook. Geriewe is wat mens nodig het vir kort kuier. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Vreeslik dankie. Ek waardeer

40 on Main Self-catering
Lucille B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B
Saam met vriende

Dit was uniek, gasvrou was besonders gasvry. Die omgewing was fantasties rustig en veilig, naby die see en winkelsentrum.

Dit was waarlik waarde vir ons geld. Ek sou weer 'n afspraak daar reël vir 'n naweek sou 13 mense daar kon slaap. Die geriewe en tariewe is na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie

40 on Main Self-catering
Dries W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries W

Was baie lekker en wat 'n mooi plek.

Mooi uitsug. Baie om te doen en nie ver van mooi plekke af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Ek waardeer.

40 on Main Self-catering
Peter B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Enkelreisiger

Heerlik ontspan.

Die plekkie was perfek vir my oorslaap. Die gasvrou is 'n besonderse vriendelike en dierbare persoon. Naby die see geleë en dit was lekker stil en die plekkie baie gerieflik. Sal weer daarvan gebruik maak as die kans hom voordoen. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie

40 on Main Self-catering
Riekie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W
Saam met vriende

Veilige verblyf, goeie ligging.

Jacquie is 'n vriendelike, behulpsame gasvrou. Die woonstelle is netjies en toegerus met alles wat nodig is, insluitend gratis wifi en 'n ketel vir die gasstoof - 'n groot hulp tydens beurtkrag! Dis binne stapafstand van die see en noodsaaklike winkels en binne minute se ry van 'n groot winkelsentrum, Hermanus en die Hemel en Aarde-vallei. Dit is goeie waarde vir die prys.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie Riekie.

40 on Main Self-catering
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë.

Plekkie presies reg vir ons gewees. Vriendelike personeel, netjies en goed geleë.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelikheid.

40 on Main Self-catering
Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoud, gasvry.

Baie gasvrye en behulpsame gasvrou. Eenvoudige plek, maar alles is daar wat jy benodig vir jou verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika En Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika En Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons was vroeër as die gegewe aankomstyd, nogtans het Jacquie ons vriendelik ontvang en toegelaat om ons verblyfplek op te neem. Sy het die beurtkragrooster aan ons voorsien, ook die nodige ketel vir die gasstoof gebring. Ons was ingelig waar sy bly, as ons enige hulp sou benodig, ons het welkom gevoel, baie dankie, Jacquie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Gesin met tieners

Basies maar perfek.

Basies, maar gemaklik. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker. Goeie kommunikasie tussen ek en Jacquie.

Jacquie het ons met oop arms verwelkom. Sy het ons als gewys. Alle nodige inligting verskaf, soos loadshedding tye. Sy het my ingelig oor die aktiwiteite wat in Hermanus aangaan. Ons het goed gekommunikeer op WhatsApp. Dankie Jacquie. Jy is die beste.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Warm welcome and no disturbance.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar gerieflik.

Jacqui was perfekte gasvrou en na al ons behoeftes omdgesien. Basiese geriewe maar vir prys uitstekend. Nie te ver van ou hawe-area nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Budget accommodation.

Basically only to sleep over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francien A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francien A

Baie lekker.

Bekostigbaar, moeite werd, netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Quiet, peaceful, tranquil.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was good.

We enjoyed our stay in Sandbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leehano S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leehano S
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker naweek en sal weer terug kom na 40 on Main Self-catering

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, sentraal geleë, met 'n baie behulpsame en vriendelike eienaar/gasvrou, Jaqui.

Dit was presies wat ons nodig gehad het, 'n oornaggerief teen 'n uitstekende prys en alle basiese benodighede. Baie rustig, ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 on Main Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

40 on Main Self-catering
Andi E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andi E
Saam met vriende

All that we needed the night before the race started.

Lekker stay with a lovely host and very close to the start line for Wines2Whales. Got what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elani V
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie. Ander mensies wat daar gebly het was raserig. Plekkies is teen mekaar.

Plekkie baie oulik toegerus. Geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin R
Saam met vriende

Baie lekker.

Ja dit was lekker en die mense was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé T
Enkelreisiger

Very basic, but worth the tariff.

No soap in shower and mattress needs changing, springs are pap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie J
Enkelreisiger

Rustigheid.

Vriendelik, spontaan, was regtig 'n plesier om hom as gasheer te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, rustig.

Goeie diens. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Saam met vriende

We enjoyed our weekend in Sandbaai staying in the affordable, clean, safe accomodation.

The owner was quite friendly and helpful and made us feel at home. You can easily walk to the beach and follow the VOS coastal path to Onrus and Vermont from Sandbaai. In the evenings we enjoyed strolling along one of the many large crescents in Sandbaai. We only found out when leaving that Sandbaai also has a tidal pool at the end of the Main Road. We have been to Davies’s pool before in Onrus when staying in Onrus and was unaware that Sandbaai also had one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money. Near facilities (shops, malls etc.).

Few minutes walk to the beach. Quite a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welma V
Gesin met klein kinders

Sandbaai oornag.

Skoon en netjiese kamer, badkamer en kombuisie. Braaigeriewe. Bietjie ver van parkering af - veral as mens baie bagasie het om af te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Die verblyf was lekker gesellig en lekker gewees. Sal beslis weer by haar inklok vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019

Dorothy V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy V
Besigheidsreis

Exactly what I needed.

Friendly co-operative hostess. Had everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqmY0dyQZ6IZYqrfsRKoHuq2GnbsSj2n1cF2LCByQrswbNzBnn3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 40 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.424091687511 19.196631906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem