401 Harbour Bridge
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor Way 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
401 Harbour Bridge is 'n bekoorlike woonstel in die V&A Waterfront langs die Waterfront-kanaal. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers is wat naby Kaapstad se Internasionale Konferensiesentrum, die V&A Waterfront en die terminus vir bote wil wees.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, sitplek en glasdeure wat na die balkon toe lei.
Gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die kanaal en sitplek op die balkon is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 401 Harbour Bridge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 91
Resensies 202
Jaar gelys 2
Ligging
- Cast Anchor Way 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 401 Harbour Bridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor Way 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom