Waterkloof Ridge Akkommodasie by 414 Erik se Plek | LekkeSlaap
+16

414 Erik se Plek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muskejaatstraat 414, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

414 Erik se Plek is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Waterkloof Ridge, Pretoria.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n enkelbed en die laaste kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die huis het 3 leefareas met Apple-TV en Netflix. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die lieflike tuin of lapa ontspan. Daar is ook 'n heerlike swembad. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

414 Erik se Plek bied maklike toegang tot die N1 en R21, en is slegs 300 m vanaf die Waterkloof Leefstylsentrum, en 8 km vanaf die Groenkloof Natuurreservaat. Gaste kan ook 'n potjie gholf by die Waterkloof Gholfklub gaan speel.

Slaapplek

’n Bespreking by 414 Erik se Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Muskejaatstraat 414, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muskejaatstraat 414, Waterkloof Ridge, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55d6c39d8f8f8455fd9b4cfb5cefb1513f3d8d78f6a25807b210b0da9ee59e9ee6faa3e86a5cda107ad68ac4c110a10cdb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 6 persone) 414 Muskejaat Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.812378063224 28.241559578869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za