414 Rose Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
414 Rose Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-vakansiehuis in Clarens en is net 200 m vanaf die dorpsplein met winkels, restaurante en kafees. Gaste kan 'n uitsig op die Horebberge en die Oostelike Malutiberge in die Golden Gate Nasionale Park se rigting geniet.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die kombuis is op die onderste verdieping en is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, glase, kookware, kookgerei, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-eetarea lei na die leefarea en uit na die patio. Die patio het stoepmeubels en draagbare braaigeriewe.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die trappe lei na die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dié slaapkamer het ook 2 enkelbeddens wat met 'n afskorting van die koningingrootte-bed geskei is. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea het 'n TV met volle DStv en Netflix. Daar is WiFi.
Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n outomatiese veiligheidshek en daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis. Daar is 'n swaai en wipplank in die tuin vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 636
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 414 Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat