Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

417 Cape Royale

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 417 Cape Royale
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Neoline L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neoline L
Gesin met klein kinders

Uitstekende akkommodasie, veilig, netjies en sentraal.

Die akkommodasie was uitstekend. Baie netjies met vars linne. Die ligging is uitstekend, ons kon gemaklik met klein kinders na verskeie restaurante en ook die V&A Waterfront stap. Daar was ook veilige parkering vir die voertuig. Ek sal sonder twyfel weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie P
Saam met vriende

Pragtig skoon en gerieflik.

Dit was 'n pragtige eenheid. Net jammer dat daar geen lig was gedurende beurtkrag nie. Nie eens 'n kers nie. Die yskas was ook nie koud met ons aankoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luxury Suites, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6057c80fd09e6f67a423cf8a30540e768ea2c4aa08e17bbd9b455e5911be5678425bcceb75f7e75bc435bf7a55aba6618f1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 47 Main Road Cape Royale Luxury Suites 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.909126563444 18.412068196295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem