Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 Upon Williams

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 42 Upon Williams
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Malinda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal.

42 Upon Williams is skoon, netjies, ideale ligging met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Gesin met tieners

Pragtige plek en baie skoon en netjies.

Vriendelike diens en uitstekende ontbyt. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harriet D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harriet D

Netjiese en veilige perseel met fantastiese ontbyt.

Goeie area, daar is 'n Woolies Food en eetplekke een blok verder. Baie netjiese en skoon kamer. Die personeel was baie vriendelik en ontbyt was heerlik en op tyd. Ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-straat 42, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ddb097346597fdf9f534237eca4885fd88aebd74457126b89b842ed4f3e717ac3fd924e5a3e8caacfd2534f3931f039536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 42 William Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839806752828 26.674769271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem