LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 43 Beach Road | LekkeSlaap
+15

43 Beach Road

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 43, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 13 persone)

Beskrywing

43 Beach Road is in die kusdorpie Morganbaai geleë, minder as ’n uur se ry vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap. Die huis is slegs 40 meter van die strandmeer en strand af.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk ’n dubbelbed en die derde en vierde kamer het elk 3 enkelbeddens. Daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed in die vyfde slaapkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, ’n dubbeldeur-yskas-vrieskas, ’n diepvries, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 en daar is gemaklike rusbanke en ’n TV in die sitarea.

Daar is ’n lieflike stoep-area en etenstafel buite, asook braaigeriewe. Die stoep kyk oor die ruim, omheinde tuin uit.

Slaapplek

’n Bespreking by 43 Beach Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 43 Beach Road
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 43, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink 43 Beach Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 13 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 13 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 43, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4YAzelO5sPCOhrqZGzGtIRPOeRD8mpTzWT7n9gqUzy3O2H4Qwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 13 persone) 1 5 1 5 43 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.707483321485 28.343103611253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!