LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 44 Villa Palma | LekkeSlaap
+15

44 Villa Palma

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 44, Kimberley, Noord-Kaap, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

44 Villa Palma is 'n luukse gastehuis in Kimberley gefokus op die sake- en gesofistikeerde vakansie reisiger. Die gastehuis is gerieflik geleë naby verskeie geriewe in die stad.

Ons het 9 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Geriewe in al die kamers sluit gratis WiFi, lugversorging, komplimentêre gebottelde water, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

'n Smullekker ontbyt kan gereël word en dit word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, swembad, vermaakarea met braaigeriewe en 'n gimnasium wat jy kan gebruik tydens jou verblyf. Vir sakereisigers is daar is 'n goed toegeruste konferensielokaal op die perseel.

Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en 44 Villa Palma is naby verskeie winkels, restaurante, museums en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 44 Villa Palma
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Carringtonweg 44, Kimberley, Noord-Kaap, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 44 Villa Palma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 44, Kimberley, Noord-Kaap, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDM1MTdhLTBmNmYtNDE2NC05YTU4LTIzZTBjZmQxZDdkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 44 Carrington Way Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.75448 24.77173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!