Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 on Widenham

Selfsorg
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging, sowel as gratis, onbeperkte WiFi. Die kothuis het 'n stoep met braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuis en houthuisie is op 'n woonerf geleë waar die eienaars woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham-rylaan 45, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG6oSkYl3KxMyjR2TVzpxZDApoIipDyeuQ5CHbuxeaqHyDJt0n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 45 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.222518411825 30.791658775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem