46 on Allcock
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Klaas V - Feb 2024
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik en veilig.
Bardine K - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige, aangename verblyf.
Kimon W - Feb 2023
Algehele gradering
Clean, neat, very safe, slept with the window open. Paul is a friendly host and will help with anything.
46 on Allcock se terugvoer
Baie dankie Sandra, dit was net 'n plesier om julle te huisves en ons verwelkom julle enigetyd terug.
Andre S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike plek om te bly.
46 on Allcock se terugvoer
Baie dankie André, dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Madeleine N - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend !
46 on Allcock se terugvoer
Vreeslik Dankie, dit was net 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer.
Ons verwelkom julle altyd terug.
Groete, Paul
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom