472 on Airport
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lughawepad 472, Doornpoort, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
472 on Airport bied gehalteverblyf in Doornpoort. Dit is baie sentraal geleë naby die Montana-hospitaal, Wonderboom-lughawe, N1-N4-snelweg, Colonnade-winkelsentrum, Roodeplaatdam, Onderstepoort Dierehospitaal, Rosslyn industriële area en verskeie skole.
Die akkomodasie bestaan uit 3 moderne kamers en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die eerste slaapkamer is ruim en beskik oor 'n dubbelbed, bedkassies met bedlampies, lugversorging, spieëlkas, haardroër en pakplek vir diegene wat langer as 'n paar dae wil bly. Die aangrensende badkamer het 'n toilet, wasbak met 'n verligte spieël, groot hoekbad en 'n stort.
Kamers 2 en 3 het elkeen 'n dubbelbed, bedkassies met bedlampies, spieëlkaste, haardroërs, plafonwaaiers en pakplek. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n toilet, wasbak en spieël, bad en 'n stort het.
Dié 3 kamers deel 'n gemeenskaplike area met 'n pragtige moderne kombuis met al die basiese benodigdhede, 'n mikrogolf en 'n dubbelyskas-vrieskas. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook wasgoedgeriewe.
Die eetkamer is direk langs die kombuis, wat ook ideaal is vir die sakepersoon en skootrekenaars.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n LED-TV met DStv en 'n eetarea met sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook vinnige gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 472 on Airport sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lughawepad 472, Doornpoort, 0182, Gauteng
- Gaste dink 472 on Airport het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lughawepad 472, Doornpoort, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom