Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Baydunes On The Beach

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Pienaarstraat 23, Baydunes 48, Bay View, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

48 Baydunes On The Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste op die strandfront in Mosselbaai.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad, stort en toilet het. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is 'n gasbraai binne die eenheid.

Die leefarea bied toegang tot 'n gemeenskaplike balkon met 'n uitsig oor die see en buitebraaigeriewe en strandsambrele is beskikbaar.

Mosselbaai bied verskeie doendinge soos hengel, branderplankry, sonsondergang-bootvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan, staproetes, sandplankry en vele meer. Gaste kan die Garden Route Casino, die Cape St. Balise Voortoring en die Bartlomeus Dias Museumkompleks besoek of die Langeberg Mall met sy winkels en restaurante besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 48 Baydunes On The Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 48 Baydunes On The Beach
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hannes Pienaarstraat 23, Baydunes 48, Bay View, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 48 Baydunes On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Pienaarstraat 23, Baydunes 48, Bay View, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97dc17064461d46dc4985c7a3b89acc5e115dab9b49c91bc44e76483a4d1ed6292042728895df446f812a673525a00bfc4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 23 Hannes Pienaar Street Baydunes 48 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.142713345615 22.11093927827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem