Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 De Valle

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

48 De Valle is 'n lieflike woonstel op die derde verdieping van die veilige De Valle-kompleks. Dit spog met 'n uitsig oor die Diazstrand in Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek.

Hierdie woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het ook 'n ontbythoekie, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na'n stoep met buitesitplek. Daar is ook braaigeriewe en gasbraaigeriewe.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n omsetter is beskikbaar. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die woonstel is stapafstand vanaf Diaz Beach Bar, restaurante, winkels en gimnasiums. Gaste kan die skilderagtige Mosselbaai wat baie opsies vir vermaak bied, verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 48 De Valle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Beach Boulevard-Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6abde7c33125f1c881a783de44a97ee5be2a46e660601a8b4e478d187d23e6d6414872ca2a6912b5a64200968e2d12afdd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 5) Beach Boulevard East Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.160201432701 22.108502947223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem