Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

485 on Teresa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir 485 on Teresa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Samantha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha C
Saam met vriende

Heerlik stil.

Dankie vir duidelike instruksies. Ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Samantha, dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Groete, Amelda

485 on Teresa
Lida P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen definitief aan volgende: Vriendelik, gasvry, skoon, netjies en sal aanbeveel!

Eienaar van 485 on Teresa het ons baie goed ontvang, plek is in rustige woonbuurt en sekuriteit is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Liewe Lida, baie dankie vir die gawe woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Yolanda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Kamer het geen verhitting, so dit is redelike baie koud in die aande. Handdoeke was baie hard. Suiker in kamer was amper op toe ons ingeboek het en ons het 3 aande geboek. Behalwe die bogenoemde was die kamer skoon en netjies. Die inboek en uitboek was maklik. Veilige en stil omgewing. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Liewe Yolanda, dit was 'n groot plesier om jul vir 'n tweede keer te ontvang. Baie dankie vir die terug voer, ek sal aandag gee aan bogenoemde. Met aankoms het ek gesê dat as jul enige iets nodig het, jul asb net moet vra. Daar is verwarmers beskikbaar op aanvraag. Vriendelike groete

485 on Teresa
Anna L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L
Enkelreisiger

Rustig.

Lekker gebly en sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Anna, was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
James D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike kothuis in 'n stil en veilige area.

Ek en my eggenote het twee aande in die kothuis geslaap. Ons is vriendelike deur Amelda ontvang, en sy het vooraf deeglike instruksies gestuur oor hoe om die woning te vind, nogal belangrik, aangesien dit in ’n sekuriteitsbuurt met beheerde toegang geleë is. Die woning is in ’n stil area en die kothuis was silwerskoon, baie gerieflik met ’n nuttige kombuisie en groot yskas, asook ’n klein sitkamer met groot TV-skerm. Oorgenoeg pakplek vir klerasie ens. in die slaapkamer wat met ’n gemaklike bed toegerus was. Hierdie akkommodasie bied goeie waarde en ek kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

James, baie dankie vir die resensie van ons eenheid. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Renee P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Enkelreisiger

Netjiese eenheid in 'n rustige, mooi woonbuurt.

Het heerlik ontspan in die rustige studio en die eienaar was altyd onmiddelik beskikbaar vir enige navraag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Renee, dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Emanuel D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Emanuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

No cleaning of rooms and changing of linen for the whole 3 nights.

We had to clean the rooms ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Emanuel, I am so sorry that you were disappointed. I in fact went into the unit daily to mop your floor as it was raining that week. We do not change bedding for 3-night stays unless it is stained, or the guest asks us. Upon checking in, I clearly said that if you need anything you should just ask me.

485 on Teresa
Trish M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay, host was warm and welcoming. Attention to detail and very neat and clean.

We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Trisha, it was only a pleasure to host you. Thank you for the 5-star review. It is much appreciated.

485 on Teresa
Evyn B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet, baie dankie.

Goeie diens, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Evyn, kom gerus weer.

485 on Teresa
Bernard R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Enkelreisiger

Most enjoyable.

Peaceful, private, spacious, clean. A true gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Thank you Bernard!

485 on Teresa
Ettiene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Waarde vir geld, mooi skoon, geen probleme nie, naby die winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Hi Ettiene, dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Kom gerus weer. Groete, Amelda.

485 on Teresa
Nickie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het so lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar.

Sal 485 on Teresa hoog aanbeveel. Gerieflik, veilig, netjies. Jy sal nooit spyt wees as jy daar bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word baie waardeer. Hoop om jul in die toekoms weet te sien.

485 on Teresa
Arnel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis.

Uitstekende plek om te bly. Baie netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel hulle aan en sal vir seker weer daar bly. Baie naby alles in Wilgers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Arnel, baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

485 on Teresa
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en waarde vir geld.

Dit bly ons voorkeur gastehuis indien ons van die Kaap in Pretoria vir ons ouers in die ouetehuis gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Johan, dit was lekker om jul weet te sien. Groete!

485 on Teresa
Clive G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay with a great host. Room was neat and clean.

Conveniently located in the east of Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

HI there Clive, it was just a pleasure to host you. Hope to see you in the near future again. Kind Regards, Amelda

485 on Teresa
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil omgewing.

Die fasiliteit is netjies. Dit is uiters waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Johan. Jul is enige tyd weer welkom hier.

485 on Teresa
Gerald S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful accommodation destination for one to rest and ultimately relax.

The area is very safe and the owner is very understanding. I felt at home away from home. Shopping centre is within walking distance and there is security at the boom gates at both entrances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Hi there Gerald, it was a pleasure to have met you. Trust that you traveled safely back to your hometown. Kindest Regards, Amelda

485 on Teresa
Soldene S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soldene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic pragtig lekker gekuier

Pragtige 'cottage' privaat,baie goeie ervaring gehad en gaan definitief binnekort terug

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Soldene, dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Marike H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike H
Saam met vriende

Ontspannend, waarde vir geld!

Baie netjiese selfsorgeenheid, in 'n baie veilige omgewing. Die diens was uitmuntend en baie vriendelik. Ons was op ons gemak en sal vir seker weer van die instansie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Marike, dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Elmarie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Die verwagting van dit wat op foto’s is teenoor hoe dit lyk in werklikheid is nie dieselfde. Ligging van eenheid nie goed aan gedui op perseel. Skep wanindruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dear Elmarie, I am sorry that you were disappointed and felt that the pictures were not a true reflection of our unit, this statement is definitely not correct. Additional pictures were sent to you as you wanted to bring your dog along.
Your dog that was supposed to stay outside but was locked in the unit for the whole day. Honesty upon check out would have been greatly appreciated regarding the sate of our bed linen and towels as it was covered with red soil paw prints and dog urine was wiped up with my white towels. I am therefore quite surprised that you decided to leave a review as I was shocked at the state of our unit.
We pride ourselves in a super clean unit with stainless white bed linen and towels. We do expect that any guest that choose to stay here would respect the space as well.

485 on Teresa
Louisa D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Verblyf was van hoogstaande gehalte. Eenheid was baie netjies en skoon en goed toegerus. Sal dit hoog aanbeveel en ons sal vir seker weer in die toekoms daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Louisa, Was heelik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Almarie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie tevrede.

Hul gaan uit hul pad om dit vir mens aangenaam te maak. Baie vriendelik en hartlik. Aanbeveel vir enige iemand. Geseënd is julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie dat julle hier kom bly het. Julle is altyd welkom.

485 on Teresa
Magda P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Uitstaande gastehuis.

Dit is een van die beste gastehuise waar ek al ooit tuisgegaan het. Onvergelykbare kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Sjoe Magda, baie dankie vir die kompliment. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.

485 on Teresa
Petro S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Pragtige plek, rustig en baie veilig.

Ek as ma en my 2 tieners het daar gebly. Amelda het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die plek is rustig, gerieflik en baie veilig. Ek sal 485 on Teresa hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Baie dankie, Petro. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

485 on Teresa
Tanya D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, neat, convenient - lovely, congenial hostess!

High quality orthopaedic matres. Good Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

It was a pleasure hosting you.

485 on Teresa
Colette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam.

Die diens is uitstekend! Altyd vriendelik en bereid om te help. Sal vir seker aan enige iemand aanbeveel. 485 Teresa is vir seker my gunsteling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Baie dankie Colette, dis vir ons heerlik om nuwe mense te ontmoet en te ontvang.

Kom kuier gerus weer!

485 on Teresa
Erik V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Gesin met klein kinders

Uitstekend, vriendelik, netjies, gemaklik.

Van die oomblik af wat ons geboek het, was Amelda op dit met verwelkoming en reëlings tref. Die verblyf is pragtig en ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Erik, dit was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Georgie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie L
Enkelreisiger

Baie lekker

Baie goeie kliëntediens, Amelda was baie vriendelik en het uit haar pad uit gegaan om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Georgie, dit was heelike om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Charmaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was baie netjies, skoon en privaat. Net nie geweet dat die agterste eenheid 'n bad in het nie, ek het 'n stort verwag. Verder was dit baie lekker en het ons tydjie baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Hi Charmaine, dit was heerlik om julle te ontmoet. Net 'n regstelling, daar is 'n stort bo die bad gemonteer wat meeste van ons kliente gebruik, jammer julle het dit nie gesien nie. Vriendelike groete, Amelda.

485 on Teresa
Nadine V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie moderne private gastehuis.

Dit was 'n baie aangename gastehuis. Die diens is fantasies en die kamer baie modern en gemaklik ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Nadine, dit was heerlik om julle te ontmoet! Kom kuier gerus weer.

485 on Teresa
Riana V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en naby aan Wilgers Hospitaal.

Ons het baie laat (00:30) ingeboek, baie vriendelike diens gekry en persoonlike aandag. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Riana, die laat inboek was geen problem nie. Ek sien hul weer. Groete, Amelda.

485 on Teresa
Marina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Simply the best!

Veilig, ligging is baie goed geleë, skoonste en netjieste verblyf waarvoor jy kan vra - waarde vir geld ooit! Baie dankie vir puik diens aan 485 on Teresa - The Cottage! Sien jul weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Beste Marina,

Nogmaals dankie vir die gawe woorde. Dit was heerlik om jou te ontmoet.

Groete,
Amelda

485 on Teresa
Marietta V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V
Besigheidsreis

Rustig, netjies.

Amelda is 'n alomvattende gasvrou. Dink aan absoluut alles. Die eenheid is volledig toegerus en baie netjies. Ek sal enige tyd weer by julle kom bly. Baie dankie vir die fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Baie dankie Marietta, hoop om jou gou weer te sien.

485 on Teresa
Abrie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig.

Alle inligting oor die ligging van die gastehuis is vroegtydig aan my deurgegee. Ontvangs was hartlik en nodige reëlings is vriendelik oorgedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Abrie, dit was heerlik om jou te ontmoet. Baie groete aan jou vrou ook.

485 on Teresa
Doreen A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Pragtige plekkie en wonderlike gasvrou.

Baie private eenheid met mooi meubels en linne. Dankie Amelda - jy het werklik moeite gedoen om my vergete besittings weer by my te kry! Hierdie gastehuis is in 'n "gated neighbourhood", en so dit is baie veilig. Maar dis belangrik om Amelda se rigtingwysers te volg, want daar is net een ingang tot die woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Doreen, jou verblyf was kort maar dit was heerlik om jou te ontmoet!

Groete,
485 on Teresa

485 on Teresa
Estelle E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Enkelreisiger

Sliwerskoon, ruim verblyf in veilige omgewing.

Baie vriendelike behulpsame gasvrou, Amelda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Estelle, sien jou hopelik weer in 2018.

485 on Teresa
Kevin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Kevin, sien jou hopelik gou weer.

485 on Teresa
Estie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens.

Die diens was uitstekend van bespreking tot aankoms, dit is in 'n baie veilige omgewing en baie stil en naby winkelsentrums. Gedurende ons verblyf tot en met vertrek was alles puik. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Hulle gaan glad nie spyt wees nie. Verblyf is ook baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Beste Estie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek is baie bly julle het jul verblyf hier geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

485 on Teresa
Eeje V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eeje V
Gesin met klein kinders

Lovely, comfortable stay.

Very friendly, comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Thanks for choosing us for your overnight accommodation, it was lovely to meet you and your family.

485 on Teresa
Mari-louise D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise D
Enkelreisiger

Heerlik!

Privaat, veilig en goed uiteengesit - dankie Amelda vir 'n pragtige plek en jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dit was lekker om jou te ontmoet, jy is altyd welkom om weer hier te kom oornag.

485 on Teresa
Hannetjie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie M

Wonderlike, heerlike plek om te bly!

Die eenheid is heerlik, sonnig, goed toegerus en heerlik privaat. Amelde was ontsettend goed vir my. Ek het baie lekker daar gebly, dis naby alles. Ek kan 485 on Teresa beslis aanbeveel. 'n Klein juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Hi Hannetjie,
Dit was net 'n plesier om jou te huisves, jy is altyd welkom hier.
Vriendelike groete,
Amelda

485 on Teresa
Marius B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sien sterre. .........

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik en privaat.

Dit was 'n lekker rustige en gerieflike ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Nogmaals dankie.

485 on Teresa
Hennie R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Enkelreisiger

Baie ruim, volledige woonstel.

Ruimerige, skoon woonstel wat toegerus is met slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpsaam en is ook binne loopafstand van Pick & Pay winkelsentrum. Een faktoor wat maar in gedagte hou moet word, die opset is in 'n veilligheidskompleks, maar was laat ure in en uit met geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Rustig, veilig, skoon en baie netjiese blyplek.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs het ons onmiddelik tuis laat voel. Baie veilige woongebied. Netjiese en skoon geriewe, alles gehad wat ons kon nodig kry. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Rika.

485 on Teresa
Nicolene B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Baie rustige plekkie, het lekker geslaap.

Baie oulike mense wat vriendelik en behulpsaam was. Baie rustig en die plek is mooi. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin K
Saam met vriende

Netjiese plekkie in 'n veilige buurt.

485 on Teresa is 'n netjiese eenheid in 'n veilige buurt in die ooste van Pretoria. Die eenheid is redelik groot en is gerieflik naby verskeie winkelsentrums geleë. Die eenheid bied baie privaatheid en als wat mens kan benodig wanneer jy nie tuis slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wow en Amelda 'n pragtige mens, sal weer daar tuisgaan. Dankie Amelda.

Die plek is pragtig, netjies en baie rustig en stil. Sal beslis haar plekkie aanbeveel. Die hospitaal en Mall is naby en maklik om te kry. Amelda jou plekkie is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Sonja, dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

485 on Teresa
Nelia D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Vriendelike ontvangs, netjiese en smaakvolle akkommodasie. Stil omgewing en gerieflik geleë naby Die Wilgers Hospitaal. Amelda het, op eie onkoste, medikasie wat vergete gebly het vir ons aangestuur huis toe! Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Nelia, dit was lekker om julle te ontmoet.

485 on Teresa
Martin S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en veilig.

Sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te ontvang!

485 on Teresa
Clarinda S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarinda S
Enkelreisiger

A tranquil, private and comfortable stay, with such a great host who has given attention to every detail for relaxed stay on business or holiday.

I stayed at 485 on Teresa during my trip from the USA to Pretoria. The location was very safe as it's in a secure boomed neighborhood. Good easy access within Pretoria and also to the N1. Very spacious and neat. Beautifully decorated to create a relaxed and warm atmosphere. Amelda was a great host, very warm and yet providing the privacy needed for my stay. I will definitely be staying her again on my next trip with my family and will highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dear Clarinda, thank you very much for the kind words. I am looking forward to hosting you again.

485 on Teresa
Barteld B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barteld B
Enkelreisiger

Baie gemaklik en gerieflik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

485 on Teresa se terugvoer

Dankie Mariska, was lekker om julle te ontmoet.

485 on Teresa
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teresa-laan 485, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd26e5e5df39169a2798f5de1121a91039c94f1d91dd32f546ce687a1db9b954f991041cad57d57aa2db210edf70f063ab850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 485 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.758010369884 28.315595090389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem