49 on Main
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Franscois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Bruno L - Mei 2024
Algehele gradering
An awesome weekend!
Mxolisi S - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay - very convenient and safe location.
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Great stay in Sabie.
Thinus R - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly alhoewel die plek dringend aandag nodig het.
49 on Main se terugvoer
Goeie dag Thinus. Baie baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê en ook vir die raad wat julle my gegee het. Ons gaan dit doen wanneer die bou werk klaar is. Soos ons gesels het oor die restoreer werk wat in Januarie 2023 begin. Ons sien uit na die uitagings wat met dit gepaard gaan en ons luister en gebruik die raad van ons gaste want ons doen dit vir die gaste.
Voorspoed vir julle.
Franscois.
Elrika V - Apr 2022
Algehele gradering
This was one of the best places we have ever been.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofweg 49, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom