+29
Selfsorg in Duynefontein

4a Human Cresent

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gedragsreëls:
Die eenheid bied slegs slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Geen groepe van jong volwassenes of studente word toegelaat nie.
Stilte ure is vanaf 22:00 tot 07:00.
Die bure moet altyd in ag geneem word. Geen harde musiek, partytjies of enige ander gedrag wat die ander bewoners van die kompleks sal steur, word by die eenheid toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verboede.

Indien gaste nie by hierdie reëls hou nie, sal hulle gevra word om die perseel sonder enige terugbetalings te verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek

4a Human crescent, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEpvN5ktwhPsGIsWE3EuC2Gidl7eXIj1Qr51LwaHkAt1FSuDbAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 4a Human crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688022791654 18.4490275383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang