Beacon Rocks Akkommodasie by 5 McIver | LekkeSlaap
+17

5 McIver

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McIver-laan 5, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

5 McIver is goed onderhou. Dié dubbelverdieping selfsorghuis is slegs 300 m van die strand af in Beacon Rocks, Margate.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, asook eet- en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en 2 van die kamers het aparte badkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Die leefarea het 'n pragtige uitsig oor die see.

Die huis het 'n swembad. Die eiendom is omhein, en klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar. Die huis het 'n alarm met 'n afstandbeheer. Daar is 'n 5000 liter JoJo-watertenk met 'n pomp.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 McIver sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir 5 McIver
Netheid
3.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • McIver-laan 5, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 McIver het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McIver-laan 5, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIbhC1OlnwfOvez0OqrVbUXSrJ2X0ItkqKmX3IH2JD509VcD3Hq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 5 McIver Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.841547470665 30.39061285942
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za